Slag van Tsjornobil

Die Slag van Tsjornobil was 'n militêre konfrontasie in die Tsjornobil-uitsluitingsone tussen die Russiese Weermag en die Oekraïense Weermag, wat op 24 Februarie 2022 tydens die eerste dag van die Russiese inval in Oekraïne plaasgevind het.[1] Russiese magte wat Oekraïne vanuit Belarus binnegeval het, het teen die einde van daardie dag die gebied rondom die Tsjernobil-kernkragsentrale beset.[2][3][4]

  1. Reuters (24 Februarie 2022). "Chernobyl power plant captured by Russian forces -Ukrainian official". Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 24 Februarie 2022. {{cite news}}: |author= has generic name (hulp)
  2. "Chernobyl nuclear plant targeted as Russia invades Ukraine". Al Jazeera. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 24 Februarie 2022.
  3. Coakley, Amanda. "Lukashenko Is Letting Putin Use Belarus to Attack Ukraine". Foreign Policy (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 25 Februarie 2022.
  4. "Russian forces seize Chernobyl nuclear power plant". BBC News (in Engels (VK)). 25 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2022. Besoek op 25 Februarie 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search